Bergriver Lodge![]() |
Rhino Manor Self Catering Units![]() |
|
| Kristalsee Gastehuis | Pride Rock Lodge![]() |
|
| Tipuana B&B and Self Catering | Vanderkloof Holiday Resort |
Have accommodation to list in or around Vanderkloofdam? Send an email to info@vanderkloofdam.co.za today!




Vanderkloof Holiday Resort moet van hierdie blad verwyder word. Die plek is in so ‘n swak toestand dat geen mens daar kan bly nie. Geen onderhoud is vir die afgelope paar jaar daar gedoen nie. Julle doen hierdie webblad ‘n onreg aan want die ander plekke wat julle adverteer is fantasties, maar mens twyfel oor hulle as jy weet hoe Vanderkloof Holiday resort lyk. Van die 3 eenhede wat ons gehuur het, het 1 geen warm water gehad nie, 1 het GEEN water gehad nie en die derde het ‘n toilet gehad wat non-stop geloop het. Die plafon was pikswart soos dit gemuf het en die oonde was vieslik vuil met kakkerlakke wat skarrel as jy die oond oopmaak.