Grootste veiling in Vanderkloof geskiedenis.

Update 4 April 2016: Paar nuwe eiendomme is bygesit. 2 Waterfront erwe met onbelemmerde uitsigte van die dam. Die vakansieoord kantoor. ‘n 4 Slaapkamer huis in Botterblom straat, beskryf as ‘n “mansion”. Click hier vir meer inligting, en maak seker jy is Donderdag 11 uur in Vanderkloof by die veiling! Daar is grond vir ‘n Hotel/Spa, vir nuwe woonbuurte, nuwe industriele gebied, en meer as 30 erwe. Maak ‘n plan en belê in jou of jou besigheid se toekoms!! Datum: 7 April 2016 Tyd: 11:00 Onder andere sal die volgende opgeveil…

Read More