Bostoe bootritte op Vanderkloofdam

SATERDAE BIED BOSTOE BOOTRITTE OP DIE VANDERKLOOFDAM ! Vertrektyd: 14H30 Bespreek by: Pieter 082 550 7689 of Susan 053 664 0021 of Boot@bostoe.co.za Die Malachite is die enigste boot op die stadium wat al die nodige toestemming het om amptelik bootritte op Vanderkloofdam te mag doen. Vir ‘n “review” oor wat jy kan verwag lees gerus:¬†Bostoe bootritte – wat om te verwag

Read More