Bostoe bootritte – wat om te verwag

Tot ‘n paar weke terug was bootritte vir enige iemand wat nie sy eie boot het nie tegnies onmoontlik en as jy iemand kon kry wat jou met sy boot uitvat, was dit ‘n guns wat jou ‘n arm en ‘n been gekos het en eintlik onwettig was ook nog. Maar nou is daar ‘n fantastiese opsie vir enige persoon om die dam te kan verken en ervaar wat maak Vanderkloofdam, Suid Afrika se beste dam! Bostoe bootritte het ‘n perfekte boot wat jou en tot 11 van jou vriende…

Read More