Ope oewer hengel kompetisie van 17 Desember 2016

Die klub het sy jaarlikse ope oewer kompetisie op die 17de Desember 2016 aangebied aan die “Vrystaatkant” van die Vanderkloof dam. Die klub was gelukkig om die hengel permit te kry hiervoor aangesien die klub kompetisies van die twee afgelope maande daar nie goedgekeur was nie! Die gebied is gesluit vir die publiek deur die Dept van Water en Sanitasie. Dit is gelee aan die oostelike kant van die damwal, die gebied aan die westelike kant is waar die kraal vissers tans besig is met hul vernietiging waarvoor hulle tans…

Read More