Get More Lodge

Get More Lodge is die nuwe naam van die bekende verblyf- en restaurant kompleks te Vanderkloof, voorheen bekend as Pride Rock Lodge en daarmee saam het onder nuwe bestuur die kompleks ‘n gedaanteverwisseling ondergaan. Die nuwe bestuur en besigheidseienaars betaan uit Paul en Sindy Janse Van Vuuren, Riaan Gouws en Antoinette Job en hul oorhoofse doel is omo Get More Lodge te ontwikkel in ‘n topgehalte uitspanplek vir gesinne, oornagbesoekers en naweekwegbrekers. Ingrypende opgradering het reeds plaasgevind met van die kamers wat nuut oorgedoen is, die braairestaurant wat ‘n metamorfose…

Read More