Amateur radio kursus in Vanderkloof

As daar enige iemand is wat belangstel om ‘n Radio Amateur te word in Vanderkloof en omgewing kontak gerus vir Pieter Gaybba op 0737801023

Die eksamen is die 20ste Oktober en ons begin met die RAE klasse binnekort.

Kostes vir die Eksamen is R500.00 vir volwasenes, Studente en skoolkinders R400.00

13925568_10155369830708849_3274736078722745235_o

Related posts

Leave a Reply