Amateur Radio Kursus

Die Bo Karoo Amateur Radio Klub bied weer die Amateur Radio Kursus aan in Vanderkloof. Die eksamen is Saterdag 20 Mei 2017 ons begin met RAE klasse die 4de Maart 2017.

Registrasies vir die eksamen open 21 Januarie 2017 op die SARL se webtuiste.

Kontak Pieter Gaybba gerus by 0737801023 vir kostes en meer besonderhede

Leave a Reply