BlogPage

Rhino Manor – Officially the best 3* Self Catering Lodge in South Africa

Rhino Manor has WON the Sanlam Top Destination Award for the BEST 3* Self Catering Accommodation in SOUTH AFRICA!! After being the provincial winner in 2016, Rhino Manor has now gotten even better. The voting process includes votes from the public, a panel of judges looking at reviews on various websites on the internet, as well as physically calling various guests to find out why they voted for each lodge specifically. After all these criteria was considered Rhino Manor still came out on top in the whole of South Africa.…

Read More

Rhino Manor – Finalis in Sanlam Top Destination Awards!

Rhino Manor, amptelik een van die Noord Kaap se beste selfsorg akkommodasie opsies, is aangewys as ‘n finalis in die 2017 Sanlam Top Destination Awards (www.topdestinationawards.com). Baie geluk aan Johan en sy span ons wens hulle alle sterkte toe en ons glo julle sal op die 14de September as die wenner aangekondig word!!

Read More

Extreme 4×4 Challenge – 5 August 2017

Summit 4×4 & Outdoor bied aan… EXTREME 4X4 CHALLENGE  Waar anders as…. GAZELLA GAME LODGE “where the adventure never stops” (15km vanaf Orania, 45km vanaf Hopetown, 40km vanaf Luckhoff, 55km vanaf Vanderkloof) Wanneer:  5 Augustus 2017, 08h00 Inskrywing:  R450 per voertuig (minimum 2 x persone per voertuig).  Beperking – 30 voertuie Toeskouers:  R50 per voertuig (maksimum 6 x persone, kinders ingesluit) HEKKE SLUIT 10H00 (reel asb vooraf vir laat wees) KOSSTALLETJIES;  KONTANT KROEG; BRAAIPAKKIES MET BYKOS EN BRAAI AREAS MUSIEK VIR DANS!!!!! GROOT PRYSE TE WEN AKKOMMODASIE – GAZELLA GAME LODGE…

Read More

Get More Lodge

Get More Lodge is die nuwe naam van die bekende verblyf- en restaurant kompleks te Vanderkloof, voorheen bekend as Pride Rock Lodge en daarmee saam het onder nuwe bestuur die kompleks ‘n gedaanteverwisseling ondergaan. Die nuwe bestuur en besigheidseienaars betaan uit Paul en Sindy Janse Van Vuuren, Riaan Gouws en Antoinette Job en hul oorhoofse doel is omo Get More Lodge te ontwikkel in ‘n topgehalte uitspanplek vir gesinne, oornagbesoekers en naweekwegbrekers. Ingrypende opgradering het reeds plaasgevind met van die kamers wat nuut oorgedoen is, die braairestaurant wat ‘n metamorfose…

Read More

Oewer Kompetisie – Vrystaatkant – 6de Mei 2017

Die NG Kerk Vanderkloof in samewerking met die hengel klub bied n oewer kompetisie aan op die 6de Mei 2017 aan die Vrystaatkant. Dit is ten bate van hul kerk fonds. Jul kan sien dat dit die regte kompetisie is om n ou paar stukkies wilds biltong reg te kry vir die winter. Inskrywing is maar R100.00 per hengelaar. Kom ondersteun die kerk se fonds insameling asb! Kontak vir Willem by 063 091 4866 of Jannie by 076 941 4297 om in te skryf!  

Read More