Boot uitstappie – 30 November

Onthou, ons hou ‘n boot hengel uitstappie die 30ste november. bring jou boot en stokke, ons kan gratis gebruik maak van Croliabaai vir die dag en gaan hengel vir die lekkerte van so 7 uur tot so 5 uur. As daar genoeg belangstelling is dan kan die Vanderkloof boat and angling club dalk ‘n kompetisie in Desember aanbied!

 

Vir meer inligting besoek die Vanderkloof Hengel Klub se Facebook blad

Vanderkloof Hengel Klub

Related posts

One Thought to “Boot uitstappie – 30 November”

  1. Francois Fouché

    Baie dankie vir die plasing Albert.

Leave a Reply