Bostoe bootritte op Vanderkloofdam

SATERDAE BIED BOSTOE BOOTRITTE OP DIE VANDERKLOOFDAM !

Vertrektyd: 14H30

Bespreek by: Pieter 082 550 7689 of Susan 053 664 0021 of Boot@bostoe.co.za

Die Malachite is die enigste boot op die stadium wat al die nodige toestemming het om amptelik bootritte op Vanderkloofdam te mag doen. Vir ‘n “review” oor wat jy kan verwag lees gerus: Bostoe bootritte – wat om te verwag

Related posts

2 Thoughts to “Bostoe bootritte op Vanderkloofdam”

  1. […] Bostoe bootritte het ‘n perfekte boot wat jou en tot 11 van jou vriende en familie kan vir ‘n lekker toer oop Vanderkloofdam vat. So hoe werk dit en wat ‘kry jy’ ? Begin deur Pieter te kontak en jou plek te bespreek. Alles wat die moeite werd is moet vooraf bespreek word. (Die kostes is bitter min vir die ervaring so doen dit net!) Dan ontmoet jy vir Pieter by die Malachite se huis waar jy ‘n vinnige oorsig kry van die dam en waar jy gaan ry op ‘n pragtige kaart van die hele dam. Van hier sal Pieter en sy mense jou na die dam vergesel terwyl jou eie voertuig veilig in die skaduwee kan staan. […]

  2. […] || []).push({}); Kom geniet hierdie Valentynsdag saam met  die spesiale persoon in u lewe. Die Malachite neem julle na ”Lovers Lane”  met sy ongelooflike mooi rotsformasies. Ons sal sorg vir iets te […]

Leave a Reply