Breakfast run, Vanderkloof styl!

Elke paar weke gaan ons ‘n Breakfast Run hou op Vanderkloofdam. Jy bring jou eie boot en eie ontbyt en ons maak dit op gasbraaiers iewers langs die dam.

Almal is genooi en daar is geen kostes aan verbonde nie. Kry bietjie gees en doen iets saam met ander bote! Geen boot is te klein of te groot nie. Al kom jy alleen, of pak jou boot vol mense!

Stuur gerus ‘n Whatsapp boodskap of sms aan 082 776 1985 dan laat weet ons jou wanneer die volgende een is. Die idee is so 2 per maand afhangende van die weer 🙂

11927832_10153577717398669_5787969586945024948_o

 

 

Related posts

Leave a Reply