SAALAA Kompetisie is aan die gang!

Gister was die eerste dag van die regte kompetisies vir die SAALAA lede, dag een van die Nasionale proewe. Die wind was taai met tye, die vis nog taaier, maar die manne en dames het die lieflike dam geniet. Die Grootbek geelvisse was maar skaars gewees, hulle asook die kleinbekke en babers word op die bote gefotograveer en vrygelaat so ons het ongelukkig nog nie fotos daarvan nie. Die inweeg was egter steeds interesant en bedrywig. Daar het baie dwerg kurpertjies uitgekom en almal het darem ‘n karpie of drie…

Read More

Valentynsdag ‘sunset’ cruise na Lovers Lane…

Kom geniet hierdie Valentynsdag saam met  die spesiale persoon in u lewe. Die Malachite neem julle na ”Lovers Lane”  met sy ongelooflike mooi rotsformasies. Ons sal sorg vir iets te ete en ‘n sagte drinkdingetjie. (Indien daar iets anders – harder – sterker – is wat julle wil saam geniet met hierdie spesiale geleentheid is u welkom om dit saam te neem. Daar is ‘n yskas wat @ – 0 loop ons kan dit vir u lekker koud hou.) Vir die wat dalk iemand in die oog het hier is…

Read More

Ope oewer hengel kompetisie van 17 Desember 2016

Die klub het sy jaarlikse ope oewer kompetisie op die 17de Desember 2016 aangebied aan die “Vrystaatkant” van die Vanderkloof dam. Die klub was gelukkig om die hengel permit te kry hiervoor aangesien die klub kompetisies van die twee afgelope maande daar nie goedgekeur was nie! Die gebied is gesluit vir die publiek deur die Dept van Water en Sanitasie. Dit is gelee aan die oostelike kant van die damwal, die gebied aan die westelike kant is waar die kraal vissers tans besig is met hul vernietiging waarvoor hulle tans…

Read More

Bostoe bootritte – wat om te verwag

Tot ‘n paar weke terug was bootritte vir enige iemand wat nie sy eie boot het nie tegnies onmoontlik en as jy iemand kon kry wat jou met sy boot uitvat, was dit ‘n guns wat jou ‘n arm en ‘n been gekos het en eintlik onwettig was ook nog. Maar nou is daar ‘n fantastiese opsie vir enige persoon om die dam te kan verken en ervaar wat maak Vanderkloofdam, Suid Afrika se beste dam! Bostoe bootritte het ‘n perfekte boot wat jou en tot 11 van jou vriende…

Read More

Bostoe bootritte op Vanderkloofdam

SATERDAE BIED BOSTOE BOOTRITTE OP DIE VANDERKLOOFDAM ! Vertrektyd: 14H30 Bespreek by: Pieter 082 550 7689 of Susan 053 664 0021 of Boot@bostoe.co.za Die Malachite is die enigste boot op die stadium wat al die nodige toestemming het om amptelik bootritte op Vanderkloofdam te mag doen. Vir ‘n “review” oor wat jy kan verwag lees gerus: Bostoe bootritte – wat om te verwag

Read More

2017 SAALAA Nationals and Trials at Vanderkloof Dam

We are glad to share that SAALAA had a productive AGM this past weekend where numerous important decisions were taken. One of the decisions taken on this meeting was to host the 2017 SAALAA Nationals and Trials at Vanderkloof Dam. This is the first time such a big tournament is hosted on this venue and it is sure to produce some excellent catches! Vanderkloof Dam will be closed to all other artlure fishing during this time but please come support the tournament! Dates: March 19 (Sunday) – April 1 (Saturday)

Read More

Deon Meyer – Koors

KOORS deur Deon Meyer Ek wil vir jou vertel van die moord op my pa. Ek wil vir jou vertel wie hom vermoor het, en waarom. Want dit is die storie van my lewe. En die storie van jou lewe en jou wêreld ook, jy sal sien. Ek het lank gewag voor ek dit doen, want ek dink ’n mens het wysheid nodig, en insig. En afstand. Ek dink ’n mens moet die kwaad — eintlik seker al die emosies — eers onder die knie probeer kry. Ek is vandag…

Read More

Pride Rock Lodge special this weekend!

Pride Rock Lodge has a great special to start off your weekend!! Friday Night, 22 July 2016 ONLY!! From 6pm until 9pm Grilled Hamburgers and Chips for only R45 each. Homemade pure beef patties, grilled to perfection by our griller, Paul. Cheese or Mushroom sauce for an extra R8 each. Please call 053 664 0242 to place your order, as stocks are limited.

Read More