Xtreme Ridez

Ons is oop vir besigheid in Vanderkloof! Kontak my gerus vir ‘n kwotasie. Baie jare se ervaring en top gehalte werk. Ons is hier om naam te maak. Ons dienste word ook gelewer aan omliggende dorpe en boere deur motors te gaan haal en aflewer as dit benodig word. Versekerings werk is welkom asook private werk teen bilike pryse. Fotos aangeheg is van die motors wat ons gedoen het in Johannesburg. Vir meer fotos gaan kyk gerus op ons webwerf by www.xtremeridez.co.za Kontak Fransua by 071 242 9252 Whats-app fotos…

Read More