Oewer Kompetisie – Vrystaatkant – 6de Mei 2017

Die NG Kerk Vanderkloof in samewerking met die hengel klub bied n oewer kompetisie aan op die 6de Mei 2017 aan die Vrystaatkant. Dit is ten bate van hul kerk fonds. Jul kan sien dat dit die regte kompetisie is om n ou paar stukkies wilds biltong reg te kry vir die winter. Inskrywing is maar R100.00 per hengelaar. Kom ondersteun die kerk se fonds insameling asb! Kontak vir Willem by 063 091 4866 of Jannie by 076 941 4297 om in te skryf!  

Read More

SAALAA Kompetisie is aan die gang!

Gister was die eerste dag van die regte kompetisies vir die SAALAA lede, dag een van die Nasionale proewe. Die wind was taai met tye, die vis nog taaier, maar die manne en dames het die lieflike dam geniet. Die Grootbek geelvisse was maar skaars gewees, hulle asook die kleinbekke en babers word op die bote gefotograveer en vrygelaat so ons het ongelukkig nog nie fotos daarvan nie. Die inweeg was egter steeds interesant en bedrywig. Daar het baie dwerg kurpertjies uitgekom en almal het darem ‘n karpie of drie…

Read More

Ope oewer hengel kompetisie van 17 Desember 2016

Die klub het sy jaarlikse ope oewer kompetisie op die 17de Desember 2016 aangebied aan die “Vrystaatkant” van die Vanderkloof dam. Die klub was gelukkig om die hengel permit te kry hiervoor aangesien die klub kompetisies van die twee afgelope maande daar nie goedgekeur was nie! Die gebied is gesluit vir die publiek deur die Dept van Water en Sanitasie. Dit is gelee aan die oostelike kant van die damwal, die gebied aan die westelike kant is waar die kraal vissers tans besig is met hul vernietiging waarvoor hulle tans…

Read More

2017 SAALAA Nationals and Trials at Vanderkloof Dam

We are glad to share that SAALAA had a productive AGM this past weekend where numerous important decisions were taken. One of the decisions taken on this meeting was to host the 2017 SAALAA Nationals and Trials at Vanderkloof Dam. This is the first time such a big tournament is hosted on this venue and it is sure to produce some excellent catches! Vanderkloof Dam will be closed to all other artlure fishing during this time but please come support the tournament! Dates: March 19 (Sunday) – April 1 (Saturday)

Read More

Voltooi groot asseblief hierdie visvang ‘survey’

Ons herinner almal dat die SACRAA Ondersoek gaan oor net ‘n paar weke sluit – As jy dit nog nie voltooi het nie, gebruik asseblief die link hieronder en doen dit. Dit is noodsaaklik dat soveel moontlik hengelaars dit voltooi sodat die regering attent gemaak kan word van die ekonomiese impak van rekreasie hengel. Om die survey te voltooi click hier  

Read More

Boot inligting vir ALLE boot eienaars wat Vanderkloofdam wil besoek.

Neem asseblief kennis van die volgende sodat jy voorbereid is vir jou besoek. Die Washbay by Vanderkloofdam is al vir maande in werking maar word nou in volle vaart ingebring. Hier is hoe dit werk. As jy eenmalig wil bootry gaan jy na die washbay en vul die vorm in. Jy kry dan ‘n rooi tag. Hulle sal jou boot was en dan gaan ry jy rond. Jy moet voor 7 uur die aand terug wees by die jetty en hulle sal jou boot was as jy uit kom. As…

Read More

In search of ‘gold’ at Vanderkloof dam

In search of ‘gold’ at Vanderkloof dam – by Marc Towers I had spent many hours over the past year or two looking into options for a challenging trip to target smaller mahseer species and jungle perch at far flung destinations – Malaysia, Borneo etc when one day (the proverbial ‘light bulb’ moment – prompted by Rudolphs reports!) it dawned upon me – why was I looking to travel so far when similar challenges and arguably better quality fishing options are available ‘closer to home’ on the African continent. The largemouth…

Read More