Get More Lodge

Get More Lodge is die nuwe naam van die bekende verblyf- en restaurant kompleks te Vanderkloof, voorheen bekend as Pride Rock Lodge en daarmee saam het onder nuwe bestuur die kompleks ‘n gedaanteverwisseling ondergaan. Die nuwe bestuur en besigheidseienaars betaan uit Paul en Sindy Janse Van Vuuren, Riaan Gouws en Antoinette Job en hul oorhoofse doel is omo Get More Lodge te ontwikkel in ‘n topgehalte uitspanplek vir gesinne, oornagbesoekers en naweekwegbrekers. Ingrypende opgradering het reeds plaasgevind met van die kamers wat nuut oorgedoen is, die braairestaurant wat ‘n metamorfose…

Read More

Pride Rock Lodge special this weekend!

Pride Rock Lodge has a great special to start off your weekend!! Friday Night, 22 July 2016 ONLY!! From 6pm until 9pm Grilled Hamburgers and Chips for only R45 each. Homemade pure beef patties, grilled to perfection by our griller, Paul. Cheese or Mushroom sauce for an extra R8 each. Please call 053 664 0242 to place your order, as stocks are limited.

Read More

Heerlike promosie by Ribbok Restaurant

Saterdag die 28ste Mei is daar weer ‘n heerlike promosie by jou gusnstelling restaurant. Promosie is op alle SAB produkte en wel in die vorm van gelukkige trekkings. Dit begin om 16:00 en sal aanhou tot laat. Kom maak ‘n draai en wen ‘n prys of twee, geniet ‘n heerlike drankie en kuier gesellig saam met ons. Sien die aangehegde foto vir ‘n aanduiding.

Read More

Bonita van 7de Laan in Vanderkloof

Bonita (Hildegardt Whites) van 7de Laan op SABC2 was Saterdag, 2 November 2013, in Vanderkloof. Haar akkommodasie is trots geborg deur Rhino Manor in Vanderkloof en haar etes en verversings geborg deur Ribbok Restaurant in Vanderkloof sowel as Biltong Den in Petrusville!  

Read More

Kudu kroeg, Vanderkloof – Wat gebeur hierdie naweek!

Groot skerm rugby! Saterdag aand hou ons groot verjaarsdag makietie( o.a. Kudu en 2x groot maaitjies van Kudu). Happy hour, groot afslag, pryse (Soos met Kudu se opening 2 jaar terug).   Kudu se “Singles Klub” bied aan: Woensdag 24ste: Herderspastei ete @ R25 p.p.. Bespreek asb voor 24/04 om 10h00. Speletjies en goeie musiekkeuses op Woensdae. Dit is nie NET vir singles nie hoor!

Read More