Program vir hierdie naweek

Vrydag, 29 November 2013 19:00 Gratis toegang Bring en Braai Geen stalletjies nie / Geen eie drank sal toegelaat word nie – Slegs kontant Kroeg Vermaak verskaf deur Limebar 20:00 Prys trekking vir 3 nagte gratis verblyf by Nostagies Gaste Plaas Saterdag, 30 November 2013 Vermaak deurlopend tot laat Belangrike tye 10:00 – Hekke maak oop 11:00 – MC Pieter Weskusklong 14:00 – Mej Waterfees 16:00 – Sterkman Kompetisie 19:00 – Pieter Weskusklong 19:30 – Joe F ***Requirements for boating on Vanderkloof dam: COF of vessel, skipper licence and boat…

Read More

Waterfees – 30 November 2013

Hierdie naweek hou Vanderkloof Dam weer Waterfees! Is jou akkommodasie al bespreek en jou swemklere gepak? Moet dit nie misloop nie. Nooi al jou vriende en familie en maak ‘n baie lekker naweek van dit. Volgens die weervoorspelling gaan dit ‘n lieflike sonskyn dag wees met geen kans vir reen nie so pak jou sonbrand goed en sambreel en kom kuier bietjie rustig langs die dam, al het jy nie jou eie boot nie sal jy dit baie geniet! Ons sal die weervoorspelling van tyd tot tyd opdateer hier onder…

Read More