Bostoe bootritte – wat om te verwag

Tot ‘n paar weke terug was bootritte vir enige iemand wat nie sy eie boot het nie tegnies onmoontlik en as jy iemand kon kry wat jou met sy boot uitvat, was dit ‘n guns wat jou ‘n arm en ‘n been gekos het en eintlik onwettig was ook nog. Maar nou is daar ‘n fantastiese opsie vir enige persoon om die dam te kan verken en ervaar wat maak Vanderkloofdam, Suid Afrika se beste dam! Bostoe bootritte het ‘n perfekte boot wat jou en tot 11 van jou vriende…

Read More

Bostoe bootritte op Vanderkloofdam

SATERDAE BIED BOSTOE BOOTRITTE OP DIE VANDERKLOOFDAM ! Vertrektyd: 14H30 Bespreek by: Pieter 082 550 7689 of Susan 053 664 0021 of Boot@bostoe.co.za Die Malachite is die enigste boot op die stadium wat al die nodige toestemming het om amptelik bootritte op Vanderkloofdam te mag doen. Vir ‘n “review” oor wat jy kan verwag lees gerus: Bostoe bootritte – wat om te verwag

Read More

2017 SAALAA Nationals and Trials at Vanderkloof Dam

We are glad to share that SAALAA had a productive AGM this past weekend where numerous important decisions were taken. One of the decisions taken on this meeting was to host the 2017 SAALAA Nationals and Trials at Vanderkloof Dam. This is the first time such a big tournament is hosted on this venue and it is sure to produce some excellent catches! Vanderkloof Dam will be closed to all other artlure fishing during this time but please come support the tournament! Dates: March 19 (Sunday) – April 1 (Saturday)

Read More

Madswimmers tackles Vanderkloof Dam

Another MAD swim organised by MAD Mona van Eeden! Today the Highest Dam Wall in SA – 18 km. Vanderkloof Dam, Northern Cape. Team getting ready at 5:30. 14 Knots South Easterly, bit of chop expected, 16.5 deg. This is a summary of what the people of Madswimmer.com attempted, and succeeded in on Saturday 27 Feb 2016 at Vanderkloof Dam. In the end an exact distance of 15.52km in a time of 3h38. Well done to everyone involved, all in aid of ‪#‎swim4sadie‬ Rare Diseases SA. To make a donation in…

Read More

Boot inligting vir ALLE boot eienaars wat Vanderkloofdam wil besoek.

Neem asseblief kennis van die volgende sodat jy voorbereid is vir jou besoek. Die Washbay by Vanderkloofdam is al vir maande in werking maar word nou in volle vaart ingebring. Hier is hoe dit werk. As jy eenmalig wil bootry gaan jy na die washbay en vul die vorm in. Jy kry dan ‘n rooi tag. Hulle sal jou boot was en dan gaan ry jy rond. Jy moet voor 7 uur die aand terug wees by die jetty en hulle sal jou boot was as jy uit kom. As…

Read More

In search of ‘gold’ at Vanderkloof dam

In search of ‘gold’ at Vanderkloof dam – by Marc Towers I had spent many hours over the past year or two looking into options for a challenging trip to target smaller mahseer species and jungle perch at far flung destinations – Malaysia, Borneo etc when one day (the proverbial ‘light bulb’ moment – prompted by Rudolphs reports!) it dawned upon me – why was I looking to travel so far when similar challenges and arguably better quality fishing options are available ‘closer to home’ on the African continent. The largemouth…

Read More

Inligting vir boot eienaars

Daar is baie verskillende weergawes van wat is die situasie as ek wil bootry op Vanderkloofdam. So hier is die feite, nie noodwendig die reels nie, net wat tans in werking is en reg is. (Hierdie is ‘n baie boring artikel maar dis oor reels en goed so lees maar tot die einde) As jy wil bootry moet jou boot wettiglik reg wees, alle veiligheids toerusting en papiere moet reg wees en jy moet reg wees om enige iets te kan wys aan die wash bay operateurs voor jy op die water…

Read More

Belangrike veranderinge vir bote op Vanderkloofdam

Ons het vroeer vir julle ingelig oor die washbay wat nou in Vanderkloof in werking is. Dit is niks nuuts by ander damme nie en sover loop alles eintlik heel vlot as mens wil boot ry. Daar is egter nou ‘n paar baie belangrike veranderinge waarvan almal moet kennis neem. Aangesien die washbay ‘n diens is wat gelewer word is daar ongelukkig ‘n paar beperkings nou wat in werking geplaas is. Tot en met einde September moet jy om 17:00 (ja dis 5 uur die middag) van die water af wees met…

Read More

Bootklub se washbay is nou oop en in werking

As jy beplan om met jou boot op die Vanderkloofdam te kom ry neem asseblief kennis van die volgende. Die “washbay” is nou in werking. Wat dit beteken is dat jy teken nou nie meer by die polisiestasie uit nie. Jy ry reguit na die bootklub se jetty toe. Daar sal jy by ‘n blou container stop met jou boot nog op sy sleepwa. Jou boot sal met chemikalie afgespuit word en jou boot se papiere en veiligheids toerusting sal nagegaan word. Jou skippers sal ook bevestig word en jy…

Read More