Contact Details

Akkomodasie Buite Vanderkloof:

ROUTE 48 oornag in Petrusville 082 770 1121

Noupoort gastehuis 083 611 0581

Fish eagle safaris 072 185 6858

Sandveld safaris 083 415 1305

Restaurante / Kroee:

Pride rock restaurant 053 664 0242

Menslief Craft & Coffee Shoppe – Kontak: Rynette van Vuuren 082 757 9383

Ribbok 082 213 8168

Besighede:

Xtreme Ridez – Panelbeating & Spraypainting

Renosterberg Drank Winkel, Athlone Coetzee: 078 947 7895 Andre Coetzee 078 782 9618

Jmz refrigeration 084 593 4166

Kloof kafee 053 664 0002

Midas 053 664 0041

OK Value 053 664 0000

Sec le roux algemene handelaar 053 664 0202

Vanderkloof apteek 053 664 0072

Vanderkloof herstelwerke 053 664 0031

Rolfontein natuurreservaat 053 664 0170 (Themba Matebula)

 

13 thoughts on “Contact Details

  1. Johan van Niekerk

    Goeie dag

    Ons is drie gesinne wat so vir plus minus 4 dae langs die Vanderkloofdam wil kampeer kort voor Kersfees 2013. Een gesin wil graag in n vakansie-huisie bly en die ander twee gesinne wil graag in hul tente bly. Ons wil egter baie na aan mekaar wees. Kan u enige voorstelle maak in hierdie verband en indien u kostes beskikbaar het sal inligting ook waardeer word.
    Groete
    Johan van Niekerk
    Potchefstroom
    Sel: 072-521-5603

  2. Johgan Potgieter

    On wil graag hier kom kamp met die kakavan men 5 grootmense . Ons wil naby die water wees om vis te vang en ook naby toilette wees . Ons will 4 dae kamp . 21/12/2013 tot 23/12/2013

  3. Julle sal die vakansie oord direk moet kontak vir besprekings om te kamp. Hulle nommer is 053 664 0198. Anders kan julle die tourisme kantoor kontak by 082 607 1194 as julle nie die vakansie oord in die hande kan kry nie.

  4. Wil graag verneem of daar plekke is wat hengelgerei verkoop en by watter winkels kan ek gerei aankoop.

    Groete

    Piet Pretorius – Sel no: 0828795469

    1. Vanderkloofdam.co.za

      Dagsê Piet

      Die Midas in Vanderkloof het ‘n goeie verskeidenheid. Dit is by die petrolstasie soos jy in die hoofstraat in kom

  5. Jan

    Goeie Dag, ek wil graag uitvind of Rolfontein se akkommodasie (chalets) tydens Desember al oop gaan wees en waar kan n mens bespreek. Groete Jan

    1. Vanderkloofdam.co.za

      Hi Jan. Ongelukkig gaan daardie akkommodasie nie gou oop wees nie. Vir nou moet julle maar Die Sandgat of vanderkloof vakansie oord oorweeg.

      1. geraldine

        Hi, ons is 6 volwassenes en 1 baba wat graag die laaste naweek van april wil kamp langs die water. ek wil net weet of julle enige plek beskikbaar het en hoeveel dit sal kos. as daar plek oop is wil ek sommer nou bespreek. het julle n email adress waarop ek julle kontak? Dankie Geraldine Vorster

  6. mkriel67@gmail.com

    Goeie dag. Ons het in Desember 2014 / Januarie 2015 gekampeer in die oord. Dit was absoluut haglik. Daar was nie warm water nie. Die toilet geriewe was “non excistant”. Mens is te bang om daar te sit. En moenie dink dit is goedkoop nie. Die geriewe is baie baie swak. Dan was daar ook ‘n bestuurder van die oord wat op en af loop met haar dogter – Mev Pienaar. Sy is glad nie behulpsaam nie en baie ongesik en kort af. Toe ons dag besoekers ontvang het, wou sy he hul moes R40 per persoon betaal en R100 per voertuig. Dit is belaglik. Toe ek haar daaroor aanvat, was sy baie ongeskik. Daar was wel ‘n tannie en oom wat elke dag die sproeiers kom skuif het. Oom Jan en Tannie Cecilia , dink ek. Hulle was so behulpsaam. Hoekom nie iemand aanstel wat vriendelik is nie? Ons kampeer elke jaar in vdKloof, maar sal beslis nie vinnig weer gaan nie. Ek sal ook nie mense aanraai om daarna toe te gaan nie. Ons het ook na die chalets gaan kyk, maar was geskok gewees oor hoe vuil dit was. Ek weet ook nie hoe die mev Pienaar die bestuurder van die oord kan wees en nie eens sien hoe vuil dit is nie. My seun het die oggend voor my ouers kom kuier het, bottels, papiere en vuil kondome opgetel en weg gegooi, sodat dit beter kan lyk. Die werkers sit en vang vis die hele dag. So watse beheer het sy op hulle uitgeoefen????? Ag nee wat! Kry iemand wat die werk kan doen.

  7. JOLANDA

    Goeie more, ek wil graag weet wat die situasie / toestande is met die oord? is dit leefbaar en is die badkamer geriewe in werkende toestand, wie kontak mens deesdae vir enige inligting?

    1. Jolanda, ons het die afgelope naweek (15/11/2015) daar by die Van der Kloof Karavaanpark ingery. Die ablusie fasiliteite is nie in ‘n werkende toestand nie. Ek kan nie glo dat die potensiaal van hierdie karvaankamp fasiliteit nie raakgesien word nie. ‘n Mens kan op die oomblik beslis nie daar kamp nie, want die infrastruktuur ontbreek. Ses jaar terug was dit van die lekkerste kamp plekke wat ek ken. Ai, die klagtes lyk my val op dowe ore.

  8. Petrus Steyn

    Goeiedag, Ons is vier volwassenes wat op soek is na akkomodasie vir die aand van 27 Desember 2016. Laat weet asb wat beskikbaar is.

    Dankie!

    Petrus

    1. Vanderkloofdam.co.za

      Petrus hier is verskeie opsies, click gerus op Accommodation heel bo aan die blad om al die gastehuise en lodges te sien.

Leave a Reply