Related posts

5 thoughts on “Desember 2013

  1. Martin van Zyl

    Is daar roetes vir bergfiets ry rondom Vanderkloof – verkieslik “singletrack” en “jeeptrack” in plaas van lang grondpaaie. Het in die verlede al die Rolfontein roete gery en dit was fantasties, maar sal graag vroeer wou ingaan. Ek beplan om hierdie Desember te gaan kuier en sou vooraf informasie wou kry – dalk iemand plaaslik wat die geheime paadjies ken. GROETE!

  2. hesna

    Gaan daar 31 Desember 2013 oujaarsdans/sokkie gehou word?

    1. Martin van Zyl

      Hi Hesna, kan jou ongelukkig nie antwoord nie – sou ook graag wou weet. Ek kry die idee dat hierdie blad nog baie jonk is, aangesien niemand reageer op vrae nie. Miskien kan die plaaslike mense ingelig word oor hierdie “site” of anders moet hulle dalk ‘n “group” stig op FB sodat daar meer interaksie kan wees (sien bv die KAROO groep)

      1. Albert vd Westhuizen

        Hi Hesna / Martin

        Ons antwoord so ver ons kan op alle vrae maar dis moeilik om te weet wie reel wat in die dorp aangesien mense sukkel om ander te vertel van hulle planne. Ek sal ook probeer uitvind wat wie beplan vir die res van Desember. Julle is ook welkom om my hier of by info@vanderkloofdam.co.za van enige iets wat gebeur!

        1. Martin van Zyl

          Dankie Albert

Leave a Reply