Die Sandgat

As jy na ‘n baie skoon en netjiese kampplek soek naby Vanderkloofdam, oorweeg gerus Die Sandgat.

Die Sandgat is gelee net so paar kilometer na die damwal af teen die Oranjerivier en bied kamp geriewe vir karavane en tente.

Tariewe vanaf Oktober 2015:

Karavaan en tent staanplekke: R250 / staanplek / nag (Maksimum 5 persone)

Dagbesoekers: R20 per persoon.

Voorskool: Gratis

12513580_446521828851584_6612251731951332091_o

Vir besprekings of navrae kontak gerus vir Liza by 084 200 1164 of email liberwalt@telkomsa.net

Booking Enquiry:

Your Name (required)

Your Email (required)

Your contact number

Check in date:

Check out date:

Your Message (how many people, special requests)

Related posts

10 thoughts on “Die Sandgat

  1. caroline

    hi daar, dit is caroline hier, ek jou gebel gister ogend oor die naweek van die 7/8 ste februarie vir die gesinne vir tent en karavaan staanplek. is daar dalk al terug voer oor of die plek beskikbaar is, my nommer is 0723079956

  2. Susan Streicher

    Hoeveel staanplekke is daar? en is daar krag?

  3. Jasper

    Hoeveel staan plekke is daar en is daar krag punte

    1. Vanderkloofdam.co.za

      Ek is nie seker presies hoeveek staan plekke nie kaar seker so 20 op die meeste. Ja daar is krag en water.

  4. Fanie

    Het u nog woonwa staanplek beskikbaar vir die 1-2/5/2015 asb.

    1. Vanderkloofdam.co.za

      Hi Fanie. Dis dalk die beste as jy vir Liza epos of sommer direk bel op die nommer hier bo dan gaan sy jou vinniger kan help

  5. Priscilla

    Good Day

    We are a group of 10 adults (females) we would like to book for accommodation on the 07-10 Aug 2015

    We don’t mind to share will you please give us a full information about the rooms (preferably double) if not so single beds will also do, please give us also how much its gonna cost for each person for 3 nights. we will cater for ourselves . Let us know if there is electricity and water or should we bring our own water for drinking.

    Thanking you in advance,

    Regards

    PRISCILLA

  6. Andre

    haai….het julle oop plekke in desember

  7. Sonja

    Hallo! Ek wil weet of jul staanplekke het vir tente van die 2de tot die 6de Januarie 2016? Is daar ‘n swembad?

  8. Marietjie

    Hi daar, wil net weet is daar nog karavaan staanplekke nog beskikbaar, vir tydperk vanaf 13tot 17 April 2017, en die karavaan chalets wat te huur is, is daar nog van hulle ook beskikbaar, dankie groete Marietjie

Leave a Reply