Die Sandgat

As jy na ‘n baie skoon en netjiese kampplek soek naby Vanderkloofdam, oorweeg gerus Die Sandgat. Die Sandgat is gelee net so paar kilometer na die damwal af teen die Oranjerivier en bied kamp geriewe vir karavane en tente. Tariewe vanaf Oktober 2015: Karavaan en tent staanplekke: R250 / staanplek / nag (Maksimum 5 persone) Dagbesoekers: R20 per persoon. Voorskool: Gratis Vir besprekings of navrae kontak gerus vir Liza by¬†084 200 1164 of email¬†liberwalt@telkomsa.net Booking Enquiry: