Eerste markdag 27 Julie

Vanderkloof se eerste Markdag het vandag plaasgevind en was ‘n groot sukses wat baie potensiaal het om ‘n groot fees elke maand te word!

Stuur gerus fotos aan info@vanderkloofdam.co.za dan plaas ons dit op die website. Hou hierdie blad dop vir inligting oor die volgende markdag!

Sluit aan by Vanderkloof Tourisme se Facebook blad: https://www.facebook.com/vanderkloof.tourism.9

 

Related posts

2 Thoughts to “Eerste markdag 27 Julie”

  1. Ethel

    Dit was ‘n heerlike kuierdag en ek glo ‘n baie suksesvolle eerste Markdag.

    1. Albert vd Westhuizen

      Ek stem! Sien uit na die volgende een.

Leave a Reply