Gariep Dam – amper weer vol!

Hierdie fotos is op 24 Februarie 2017 deur Through The Cloud Photography geneem van Gariepdam na hy in minder as ‘n maand byna 50% van sy totale volume gestyg het. Asemrowend!

Om die huidige watervlakke van Vanderkloofdam en Gariep dam te sien click gerus hier

Leave a Reply