Grootste veiling in Vanderkloof geskiedenis.

Update 4 April 2016:

Paar nuwe eiendomme is bygesit. 2 Waterfront erwe met onbelemmerde uitsigte van die dam. Die vakansieoord kantoor. ‘n 4 Slaapkamer huis in Botterblom straat, beskryf as ‘n “mansion”.

Click hier vir meer inligting, en maak seker jy is Donderdag 11 uur in Vanderkloof by die veiling!

vdk

Daar is grond vir ‘n Hotel/Spa, vir nuwe woonbuurte, nuwe industriele gebied, en meer as 30 erwe.

Maak ‘n plan en belê in jou of jou besigheid se toekoms!!

Datum: 7 April 2016

Tyd: 11:00

Onder andere sal die volgende opgeveil word:

Vir meer inligting click hier

Veiling word behartig deur SA Auction Group.

Documentation:  BUYER GUIDE
Description:
More properties to be addedClick Here To View – Locality Plan

LOT 1 – ERF 34, GANSIE STR, 1476 M², RESIDENTIAL HOUSE
LOT 2 – 1.49HA LIGHT INDUSTRIAL, DEVELOPMENT SITE, VANDERKLOOF DAM
LOT 3 – 1.5HA WATERFRONT, RESIDENTIAL DEVELOPMENT SITE, VANDERKLOOF DAM (DWA)
LOT 4 – 1.4HA WATERFRONT, RESIDENTIAL DEVELOPMENT SITE, VANDERKLOOF DAM (DWA)
LOT 5 – 3HA RESIDENTIAL DEVELOPMENT SITE, VANDERKLOOF DAM (UITSIG)
LOT 6 – 22 X RESIDENTIAL ERVENS, SOLD SEPARATELY, VANDERKLOOF DAM
(REFER TO ATTACHED FOR INDICATION OF EACH ERF – LISTED 1,2,3,4,5,6,7,8,9,10,11,12,13,14,15,16,17,18,19,20,21,22)
LOT 7 – 4.81HA HOTEL/SPA DEVELOPMENT SITE, VANDERKLOOF DAM
LOT 8 – 2.33HA RESIDENTIAL DEVELOPMENT SITE, VANDERKLOOF DAM (PROTEA STREET, WELCOME RESIDENTIAL)
LOT 9 – 15 X RESIDENTIAL ERVENS, SOLD SEPARATELY, VANDERKLOOF DAM
(REFER TO ATTACHED FOR INDICATION OF EACH ERF – LISTED 1,2,3,4,5,6,7,8,9,10,11,12,13,14,15)

In Co-operation with Renosterberg Municipality & Karah Assets

Contact details:
Rudi Herbst
082 695 6658
rudi@saauctiongroup.co.za

 

Related posts

One Thought to “Grootste veiling in Vanderkloof geskiedenis.”

  1. Clivé Burger

    Wonderlik altyd die nuwe onteikkelings en die potensiaal daar agter. Ek hoop net van harte dat ALLE inwoners later vanjaar in die plaaslike verkiesing sal toesien dat die DA die Renosterberg Munisipaliteit oorneem sodat hierdie pragtige dorpie tot sy volle potensiaal sal groei en uitbrei en dit net nog verdere investering sal lok.

Leave a Reply