Heerlike heuning te koop @ Menslief

Heerlike heuning van ds Pieter is nou te koop by Menslief Craft Shoppe in Vanderkloof. Dit kom direk van sy bye korwe in Transkei en is deur ‘n kenner geklas as baie goeie gehalte heuning!

Menslief Crafte Shoppe

Verkope gaan vir die Jesus Film waarby ds Pieter baie betrokke is. Maak gerus ‘n draai by Menslief Craft Shoppe en kry sommer ook van hulle nuwe voorraad “Flippen Leka Spice” wat ideaal is oor ‘n lekker vleisie op die kole of gebakte eiers.

Related posts

Leave a Reply