Heerlike promosie by Ribbok Restaurant

Saterdag die 28ste Mei is daar weer ‘n heerlike promosie by jou gusnstelling restaurant.

Promosie is op alle SAB produkte en wel in die vorm van gelukkige trekkings. Dit begin om 16:00 en sal aanhou tot laat.

Kom maak ‘n draai en wen ‘n prys of twee, geniet ‘n heerlike drankie en kuier gesellig saam met ons. Sien die aangehegde foto vir ‘n aanduiding.

13301334_478056045723964_2582038038663094536_o

Related posts

Leave a Reply