Hengelkompetisie

Carp

Daar is ‘n lekker hengel kompetisie wat aangebied word deur Jacobsdal Primere skool vanaf 28 Feb om 16:00 tot 1 Maart om 15:00 by die plaas Waagkop, Kalkfonteindam, tussen Koffiefontein en Fauriesmith.

Seniors is R100.00 vir 2 stokke en die juniors onder 13 is R50.00.

Grootste karp wen ‘n gemsbok en Grootste Baber ‘n gemsbok of kudu en die juniors wen springbokke. Daar is ook gelukkige trekkings en ander pryse.

Kontak Charmaine by 0720 677 995 of by die skool, 053-591 0039.

 

Related posts

Leave a Reply