Herfs Konsert – 16 Mei 2014

Vanderkloof hou “Herfs Konsert” Vrydagaand om 18h30 in die NG Kerksaal.

Kom ondersteun ons asseblief vir ‘n lekker aandjie uit voor dit te koud word!

Kaartjies is R30 volwassenes en R20 vir kinders en is verkrygbaar by “Menslief Koffiewinkel” en by die Kerkkantoor. Kerrie en rys gaan ook te koop wees. Die fondse gaan aangewend word vir ‘n baie goeie doel – sendingstasie in die Transkei. Ons plaaslike kunstenaars gaan optree en dit gaan ‘n onvergeetlike aand wees!!

Herfs Konsert

Related posts

Leave a Reply