Keurtjieskloof Laerskool Projek

Hier is ‘n klompie fotos van die Keurtjieskloof Laerskool projek wat hierdie naweek plaasgevind het. Vir meer inligting oor die projek click hier

Spesiale dank aan die volgende mense en besighede vir hulle bydraes:

Waterwese vir tafel bladdens

Incacento vir verf

Abrie Strauss vir die sand wat nog afgelewer gaan word vir Sandput

Izan Vervoer vir die aflewering van die sand.

Frans Stottelaar vir die bou van swaaie wat nog opgesit gaan word

SAPD vir hulle hulp

En die meeste vir al die kinders van die skool wat gretig gehelp het met hulle speelpark sonder dat enige iets van hulle verwag was.

This slideshow requires JavaScript.

Related posts

Leave a Reply