Kudu kroeg, Vanderkloof – Wat gebeur hierdie naweek!

Groot skerm rugby!

Saterdag aand hou ons groot verjaarsdag makietie( o.a. Kudu en 2x groot maaitjies van Kudu).

Happy hour, groot afslag, pryse (Soos met Kudu se opening 2 jaar terug).

 

Kudu se “Singles Klub” bied aan:

Woensdag 24ste: Herderspastei ete @ R25 p.p.. Bespreek asb voor 24/04 om 10h00. Speletjies en goeie musiekkeuses op Woensdae. Dit is nie NET vir singles nie hoor!

Related posts

Leave a Reply