Kudu Sportkroeg. “Pre-relaunch” hierdie naweek!

Hierdie naweek (31ste Mei en 1 Junie) hou Kudu groot partytjie!

Kudu is besig met groot planne om die gebou te vergroot en hierdie naweek gaan ons vir oulaas kuier voor die verbeterings in tree! Kom maak gerus ‘n draai Saterdag aand!

party

Related posts

Leave a Reply