Madswimmer – Dankie vir almal se hulp

Hiermee wil ons baie dankie se vir almal wat betrokke was by die Madswimmer.com 18km swem Saterdag. Al die borge en almal wat gehelp het, dit word baie waardeur. Wie weet dalk eendag kom swem hulle die hele dam?

Dankie ook aan Hemel Op Aarde Chalets vir julle bydrae!

20160301005233

Related posts

Leave a Reply