Markdag hierdie Saterdag

Die Vanderkloof Markdag is weer hierdie Saterdag (26 Oktober). Moet dit nie misloop nie dit beloof om groot pret te wees! Onthou volgende maand se markdag vind plaas saam met die Waterfees by die Vanderkloof vakansieoord.

534884_301029113375028_900855258_n

Related posts

Leave a Reply