Markdag @ Menslief Crafte Shoppe

Menslief Crafte & Coffee Shoppe beplan om maandeliks ‘n Markdag op die tuine in Disa straat te hou. Daar sal lekker worsbroodjies, pannekoek en vele ander lekker goed wees om te eet en drink.

Bring jou eie gebak, plante, skilderye, handewerk of enige iets anders wat jy wil verkoop!

Vanderkloof se eie boeremark kan net GROOT PRET wees!

As jy belangstel kontak gerus Menslief Crafte & Coffee Shoppe

 

Menslief Craft Shoppe

 

 

Related posts

Leave a Reply