Menslief Craft & Coffee Shoppe

Menslief Craft Shoppe
Disa Street, Vanderkloof

Kom drink ‘n lekker koppie koffie/tee saam met heerlike Swartwoud/Vla/kaaskoek, wortelmuffins. In die hitte kom drink ‘n yskoud melkskommel – al die geure beskikbaar. Allerhande handgemaakte kuns items is beskikbaar. Ook die enigste plek om jou Vanderkloof “souveneurs” te kry!

Menslief Crafte & Coffee Shop Menslief Crafte & Coffee Shop

Related posts

One thought on “Menslief Craft & Coffee Shoppe

  1. Elize

    Halo. Ek wil graag weet waar ek rou heuning kan koop. Dit het geneesingswaarde vir bene met swak bloedsomloop. Baie dankie

Leave a Reply