Orania hou karnaval

Vanaf 2 tot 5 April 2014 hou Orania weer karnaval! Besoek gerus ons buurdorp vir ‘n lekker paar dae van vertonings en vuurwerke!

Vir meer inligting kontak gerus ontvangs@orania.co.za of 053 207 0062. Dit is ook die perfekte tyd om Vanderkloofdam te besoek terselle tyd. Orania is slegs 45km vanaf Vanderkloof so maak sommer ‘n langnaweek van dit en kom kyk bietjie hoe Suid Afrika se hoogste damwal oorloop ook!

Related posts

Leave a Reply