Petisie eindig op 31 Mei 2015. Help asb

Share asseblief hierdie met jul hengel vriende. Die petisie sluit die einde Mei 2015 en ons wil dan graag die petisie oordra aan die belange groepe asook aan die Rhodes Universitiet en Departemnet van Landbou en Visserye wat tans beplan om nette in die dam te sleep vir die daar stelling van ‘n klein skaalse vissery. Ons wil graag ons grootbekke beskerm al is hulle net ‘n naby bedreigde spesie!

[emailpetition id=”1″]

Related posts

Leave a Reply