Photo Gallery

Send any interesting photos of your visit to Vanderkloof to info@vanderkloofdam.co.za

2 thoughts on “Photo Gallery

  1. Het gematrikuleer in 1976 (petrusville) en gebly in Vdk vanaf 1974 – my ouers is daar weg 1981/82. Was verlede jaar April die 1ste keer weer daar en skielik was al die ou herineringe weer terug en vars. Saans se geselsery op die rugbyveld – die sports in die swembad en die ssorgbrye dae wat Vdk my gebied het. Net 1 dankie Van der Kloof – jy was great.

    Groete

    Pieter Ludick

  2. Dolf Scheepers

    My oorlede Pa en ek het albei vir waterwese gewerk tydens die konstruksie van die damwal. Dit was beslis n hoogtepunt in my lewe totdat my Vader oorlede is in 1974. Soos Pieter uitwys die rugbyveld was n groot bymekaarkom plek en oefen aande het dit gelyk asof daar n groot wedstryd aan die gang was. Ek het ongelukkig nog nie weer die geleentheid gehad om terug te keer nie maar dit is op my “te doen” lys. Aangename herinneringe.

    Groete
    Dolf Scheepers

Leave a Reply