Porsche Club Parade 2015, met ‘n pitstop in Vanderkloof

Die Porsche Club Parade was hierdie naweek in Gauteng en oppad terug huis toe het so paar van die meer as 150 Porsches ‘n aandjie in Vanderkloof se luukse Waterfront Guest House deurgebring.

Hier is so ‘n paar fotos. As jy nog fotos van die Porsche Club Parade of Vanderkloof het stuur dit gerus aan info@vanderkloofdam.co.za

Related posts

Leave a Reply