Pratige skilderye te koop

Pit bull hond, vrou met rooi lippe, perd skildery te koop.

Ondersteun bietjie Vanderkloof se plaaslike talent!
R 1000 per skildery of naaste aanbod.
Acrylic verf op bord.
Groote: 610mm x 410mm
Aflewerings kan gereel word.
Enige ander bestelings vir skilderye is welkom.
Kontak gerus vir meer informasie.

Melanie 0798922171

 

Related posts

Leave a Reply