Program vir hierdie naweek

Vrydag, 29 November 2013
19:00 Gratis toegang Bring en Braai
Geen stalletjies nie / Geen eie drank sal toegelaat word nie – Slegs kontant Kroeg
Vermaak verskaf deur Limebar
20:00 Prys trekking vir 3 nagte gratis verblyf by Nostagies Gaste Plaas

Saterdag, 30 November 2013
Vermaak deurlopend tot laat
Belangrike tye
10:00 – Hekke maak oop
11:00 – MC Pieter Weskusklong
14:00 – Mej Waterfees
16:00 – Sterkman Kompetisie
19:00 – Pieter Weskusklong
19:30 – Joe F

***Requirements for boating on Vanderkloof dam: COF of vessel, skipper licence and boat club membership. Free State side fishing area a no go area.

***All boating to be booked out at SAPS. Overnight permission to be obtained from Nature Conservation. Launching only permitted at Crolia Bay.

vdk weer

 

 

Related posts

Leave a Reply