Rhino Manor – Finalis in Sanlam Top Destination Awards!

Rhino Manor, amptelik een van die Noord Kaap se beste selfsorg akkommodasie opsies, is aangewys as ‘n finalis in die 2017 Sanlam Top Destination Awards (www.topdestinationawards.com).

Baie geluk aan Johan en sy span ons wens hulle alle sterkte toe en ons glo julle sal op die 14de September as die wenner aangekondig word!!

Related posts

Leave a Reply