Rhino Manor Self Catering Units

Self Catering Accommodation Units in Vanderkloof and Petrusville.

Afristay has awarded Rhino Manor a Best Value Accommodation Award.

Fully equipped with air conditioning, braai area and Covered parking. Perfect for couples, families, business travels or any function.

We can accommodate up to 40 guests in Vanderkloof!

With various options of accommodation Rhino Manor can cater for any occasion or budget. Whether you choose the Standard Units, Luxury Units or the brand new Exclusive/Honeymoon unit you will be certain to experience the fantastic service and dedication of Johan and his team.

Call Johan at 082 770 1121 or email cjjansen@absamail.co.za for enquiries.

For more info about Rhino Manor visit their own website: www.rhinomanor.co.za

Rhino Manor has been awarded a 3 Star rating by the Tourism Grading Council of South Africa, making them the only accommodation in Vanderkloof and surrounding areas with this achievement. Contact Rhino Manor today to book your accommodation in Vanderkloof.

tgcsa3star

 

Rhino Manor has recently been awarded AA Recommended status!

img-cache-noeffect-165-1e1e2adfef0951882869ce67628d81af-1

Your Name (required)

Your Email (required)

Your contact number

Check in date:

Check out date:

Your Message (how many people, special requests)

faks2

IMG_25501

What some of our previous guests had to say:

Wonderlike ervaring.

Dit was ‘n absolute belewenis. Die eerste keer dat ek in ‘n vakansieplek kom waar daar geen reels en regulasies agter die deur vasgeplak is nie. Die mooiste omgewing en daar is regtig baie moeite gedoen met die verblyf om elkeen te laat tuis voel en dit voel soos by jou eie huis. Lanklaas so ‘n goedversorgde tuin gesien en dit is ‘n absolute lushof. Absoluut op die dorpie Vanderkloof en die gasvryheid van sy inwoners. – Travelground August 2017

Dit is die BES toegeruste plek waarin ek nog gebly het….Netjies en skoon. Dit is soos jou eie huis met al die noodsaaklikhede. Ek kan dit aanbeveel – Elsa

“The best place in 5 years.”
This was the best stay that we have had in the past 5 years. Everything was so clean and comfortable during our stay when we arrived, that my wife cleaned the place like our house before we left. Thank you, thank you, thank you! – Fanie C – Traveling with spouse/partner – November 2013

Friendly prompt reception after advising of our arrival. Clean and neat facilities including carport parking. Nice trail leading to water edge with benches along the way with bird feeders as well. Definitely needs considering a longer stay in future, not only for an overnight stop. – Reg and Anita van Deventer – January 2013

 

“Geraldine and Henri Cilliers, Hugh and Wilma Davies” wrote:

Despite all the negative press regarding accommodation at Vanderkloof, we would like to mention that there are alternative service providers such as the accommodation at Rhino Manor. We found that the accommodation was spacious, immaculate and well and completely equipped with quality furniture and equipment. The patio was a delight and the barbeque facilities excellent.
The proprietor, Johan, went out of his way to make our stay a memorable and pleasant experience.
The boat trip was more than we ever imagined – Johan’s son-in-law and daughter handled the boat with great expertise and brought it into such positions that made it possible to take very good photos of the fauna and flora as well of the dam and environment.
This was a trip down memory lane, Geraldine’s late husband, Alan Davies, was the Department of Water Affairs’ Resident Engineer from 1973 to 1977.
Johan had great knowledge as well as empathy with our memories and tales of life at the dam during construction and also arranged for our visit to the Eskom Power Station. Thanks to Eskom’s staff for taking us on a guided tour.
We also met with Skillie (author of the historical journal of Vanderkloof) who also showed us the new sights and introduced us to some of the permanent residents at Vanderkloof. She also helped to make this a most memorable visit.
The shops cater for the daily needs of the tourist, and the meat and wors are top quality.
We definitely recommend Rhino Manor to all who wish to visit the Dam. – October 2014

Pieter Boneschans wrote:

Net om weer te sê ons het heerlik gebly in Rhino Manor die afgelope naweek, pragtig skoon en uiters ruim en gerieflik  – dit is wonderlik om vandag nog sulke akkommodasie te beleef – Baie dankie daarvoor ! – December 2014

Bertus & Elsabi Blignaut wrote:

IMG_2516 guest

Related posts

60 Thoughts to “Rhino Manor Self Catering Units”

  1. Lesedi

    Requesting prices for December

    1. Johan

      Prices for Dec. 2013 :
      4 Bed room house with 2 single beds per room- sleeps 8 people- R1200.00 per night
      3 Bed room house with 2 single beds per room- sleeps 6 people- R1000.00 per night

      Smaller groups will be quoted separately.

      The units are fully equiped with aircon and under roof parking

  2. Callie

    Hallo

    Wil net uitvind van beskikbaarheid en pryse vir die naweek van 9 – 11 Augustus asb ! Asook HOEVEEL slaapplekke julle het, en in watter konfigurasies dit is !

    Dankie

    1. Johan

      Hallo Callie,

      4 Slaapplek selfsorg huis met 2 enkel beddens per kamer – slaap 8 – R1000.00 per nag
      3 Slaapplek selfsorg huis met 2 enkel beddens per kamer – slaap 6 – R800.00 per nag
      3 Slaapplek huis met swembad , 2 enkel beddens per kamer- slaap 6- R1000 per nag
      Woonstel met 1 dubbel bed en 1 Slaapbank – slaap – 3 R500.00 per nag

      Al die eenhede is volledig toegerus met lugreling en veilige onderdak parkering.

  3. Danie Theron

    Hallo Johan
    Ons is n groep van 13 wat slaap plek soek vir die aand van die 15 Desember 2013.
    Stel belang in die 8 slaap en 6 slaap huise. Verkieslik na aan mekaar.
    Laat weet ASB of jy ons kan akkommodeer vir die aand.
    Groete, Danie Theron

    1. Johan

      Hallo Danie,
      Ons kan julle akkommodeer en huise is naby mekaar.
      Maak asb net n formele bespreking per epos, cjjansen@absamail.co.za.

      Groete
      Johan

  4. Simone

    Goeie dag Johan!
    Hoop dit gaan goed. Ek sien julle het akkommodasie vir 8 persone. Ek wil graag weet of julle dalk beskikbare akkommodasie het vir 27 & 28 September vir 4 pare. Laat weet my groot asb per e-pos: jones.simone1@gmail.com

    1. Hallo Simone,
      Jy is reeds bespreek !

  5. Naomi Fortuin

    Hallo Johan

    Hoe gaan dit, hier in De Aar waai die stof ons deurmekaar. Johan ek wil net by jou hoor of ek plek kan bespreek vir die 31 Augustus 2013 ons is 14 persone wat gaan kom 12 volwassene(s) en 2 kinders,ek sien ook dat julle 8 slaapkamers en 6 slaapkamers het kan jy asb die pryse vir my e-pos,sou daar plek wees vir ons.

    Groete

    Naomi

  6. Deon du Toit

    NAVRAAG IVM TARIEWE EN BESKIKBAARHEID VAN AKKOMMODASIE VIR 2 PERSONE VIR NAWEEK 20 SEPT – 22 SEPT OF 27 SEPT – 29 SEPT

    1. Hallo Deon,
      Ja ons het akkommodasie beskikbaar vir enige een van die twee naweke. Bespreek gerus per e-pos na cjjansen@absamail.co.za

  7. Christopher

    Halo Johan!
    Ons ry verby Vanderkloof op pad Johannesburg toe & sal graag daarso wil oorslaap.
    2 grootmense + 3 kinders.
    Vir Saterdag, die 21st Augustus.Dankie!

    1. Hallo Christopher,
      Bedoel jy nie dalk die 21 ste Sept. nie?
      Kontak my per e-pos cjjansen@absamail.co.za

  8. esna de klerk

    goeie dag Johan,
    ons doen n besigtigingstoer van gauteng na oudtshoorn. wil graag die van der kloof roete doen.ons is 2 volwassenes en 2 kinders. wil graag die gebied beter verken. beoog om 2 nagte oor te bly en rond te rits van jul oord af. ons stel belang in n selfsorg eenheid met braai geriewe. ons beoog om van 22 desember 2013 in daardie rigting te wees. stuur asb soveel moontlike inligting ivm besienswaardighede asook verblyftariewe.

    1. Hallo Esna , Kontak my op my E-Pos adres en ek stuur jou al die nodige inligting. cjjansen@absamail.co.za

  9. Henry

    Enige iemand wat wil n rustige gesinstyd wil he of net wil relax, in n stil, pragtige, netjiese plek..dis die plek. Ek en 3 van my werks vriende was regtig beindruk, en beplan om ons families te neem vir vakansies. Dis naby die polisie stasie, nie dat jy dit nodig het nie want die area is rustig en safe.

    1. Dankie Henry, Ons het nog eenhede nader aan die water ook, bespreek gerus julle vakansie akkommodasie deur my E-Pos adres. cjjansen@absamail.co.za

  10. raoul

    goeie dag wil graag uitvind oor beskikbaar vir naweek vanaf 13-16 desember vir ‘n groep van tussen 25-30. dankie

    1. Hallo Raoul, Ja ons hanteer ook groepe van 25 – 30. Kontak my op ons adres en dan kan ons dit bespreek. cjjansen@absamail.co.za

  11. Julius Bellingan

    Goeiedag Johan is daar nog ‘n selfsorg chalet vir 2 persone besikbaar vir die periode 23/12/2013 tot 27/12/2013? Indien wel sal ek graag wil bespreek. Dankie.

    1. Hallo Julius,
      Dankie vir die navraag. Ek het jou geantwoord per e-pos , hoop jy vind dit in orde.

  12. Lorene Manus

    Hi Johan

    Is daar nog “n selfsorg huis vir 8 mense beskikbaar vir 13 en 14 Desember 2013.

    Dankie
    Lorene

    1. Hallo Lorene,
      Ja ons het nog een 8-Slaap eenheid oor . Maak asb. jou bespreking op my E-Pos adres. Ons help jou graag. cjjansen@absamail.co.za

  13. albert

    albert
    Hi there,
    I stayed in Vanderkloof this week for work, first time ever in the likable holiday-town, although I was very impressed by the views offered by surroundings – on the first evening, the town as holiday-town I didn’t even notice. Realised later it was due to place of stay.
    On second day I moved into Rhino Manor. Wow….after being introduced to my self-catering flat…..fitted with everything from aircon to zestful perfect moments down by the lakeside, 3minutes walk down walkway right in front of Rhino Manor, where in one instance you can see 5 yellowfish lazily hunting in the shallows from the Manor’s fishing flot. Returning to flat for braai.
    True relaxation and DIDN’T even do any fishing!
    My eyes really opened to Vanderkloof as holiday town. Told my friends. Planning return. Live like a king again. Thank you Rhino Manor.
    Albert du Plooy

    1. Hi Albert,
      A Big Thank you for your review. All the honour goes to my dedicated staff. I teach them to always make our guests smile ; and you just turned that smile into words.

  14. David

    Hi I was wondering if you have anything open for one night on dec 30th. 2 adults and 2 chn?

    1. Johan

      Hi David,
      Yes we can accommodate you on the 30th of Dec. Please book through our e- mail address. cjjansen@absamail.co.za

  15. Waldo

    Beste Johan.

    Nog n versoek vir die 30 Desember vir 2 volwassenes en n kind. Het julle nog verblyf plekke oop en sal julle ons kan akkomodeer? Kostes? Hoe bespreek ek?

  16. Johan

    Hallo Waldo,
    Ja , ons het nog plek beskikbaar die 30 ste Des. bespreek net asb. deur my e-pos adres. cjjansen@absamail.co.za

  17. dee

    hi,

    I need a self catering unit for 3 couples, frm 10-13 October. Can you email me the details for making reservation and how does it workm if it happens that we hav to cancel or make any changes.

  18. Johan

    Hallo Dee,
    You can book by e-mailing us at cjjansen@absamail.co.za We have a 6 sleeper unit for the 3 couples and normally you have to pay 50% deposit and the rest upon arrival. Our units are fully equiped with aircon.

  19. Johan

    Please book via our e-mail address at cjjansen@absamail.co.za

  20. Lydia Nel

    Dankie Johan, jy het ons naweek gered na ons slegte ondervinding met Pride Rock. Jou akkomodasie was PUIK en ons het sommer tuis gevoel in die wonderlik toegeruste en blink skoon huis. Jy kan verseker wees jy gaan ons binnekort weer sien.

    1. Johan

      Dankie Lydia, ek is bly ek het julle ontmoet. Ek sal altyd vir julle moeite doen.

  21. Jacques Cooper

    Hallo Johan, baie dankie vir die naweek se akkomodasie, die selfsorg chalets het alles wat ons nodig het en is perfek gelee vir ouens met bote,die hengel met die vliegstokke was besonders en ons het n paarmooi visse geland, sien jou binnekort.

    1. Johan

      Hallo Jacques,
      Ek is bly julle het Vanderkloof ontdek as ‘n visvang paradys; ons het so ‘n mooi en rustige dorp met vollop potensiaal vir julle professionele vissermanne. Jeremy Grace het nou die standaard gestel met sy rekord Grootbek Geelvis. Dit is nou vir julle om dit te verbeter. Baie dankie vir die komplimente , ons sien uit daarna om julle weer te akkommodeer.

  22. samantha

    wil net graag uitvind wat dit sal kos vir 4 volwassenes vir een nag (saterdag)

    1. Johan

      Ons tariewe is R300.00 p.p.p.nag vir u.

  23. Derrick Snyman

    Hi Johan,

    Just wanted to thank you for going the extra mile for us during our October stay, it is really appreciated. Our fishing trip was a whole lot more comfortable staying at your place.
    I highly recommend Rhino Manor as the place to stay if you intend visiting Vanderkloof for whatever reason…..oh and by the way, the fishing was outstanding as well.

    Many thanks.

    Derrick.

  24. Venessa

    Goeie Middag
    Ons is opsoek na verblyf vanaf die 24/12/2014 tot die 30/12/2014 vir 10 volwassenes 7 kinders ouderdomme 14/11/8/7/5/4/3

    1. Johan

      Baie dankie dat u navraag gedoen by Rhino Manor vir akkommodasie , ons is egter reeds vol bespreek vir daardie tyd van die jaar.

  25. Willem

    Ons soek plek vir 6 volwassenes en 3 kinders naby die dam, wil ook graag hengel, vir langnaweek 12-16 Desember 2014, wat het julle beskikbaar, selfcatering?

    1. Baie dankie dat u navraag gedoen het by Rhino Manor Vanderkloof vir akkommodasie, ons is egter reeds vol bespreek vir die naweek van die 12 – 16 Desember 2014

  26. Erika

    Hi Johan soek akkommodasie 19-23 Des 2014 VIR 6 volwassenes en 4Kinders
    Hoe rystoel vriendelik is jul geriewe?

  27. Johan

    Hallo Erika, ons is ongelukkig vol bespreek vir daardie tydperk, ek hoop julle kan regkom by een van die ander Gaste Huise.

  28. Samantha Burger

    Hi Johan, ons soek asseblief akkommodasie vir 9 volwassenes vir 3 Apr-6 Apr 2015.kan jy die tariewe ook deurgee asb.

  29. Johan

    Hallo Samantha,
    Ek sal julle groep moet versprei oor 3 Eenhede om almal te huisves. Ons kan op ‘n gemiddelde prys per persoon werk. Kontak my gerus op my e-pos adres van:cjjansen@absamail.co.za dan kan ons dit bespreek.
    Groete,
    Johan

  30. Petro

    Hi , ek wil graag uitvind of jul dalk nog plek het vir 2 volwassenes en n kind vir die tydperk 3-6 April en wat die koste sal wees.
    Dankie Petro

    1. Johan

      Hallo Petro,
      Ons is ongelukkig vol by Rhino Manor Vanderkloof, maar ons het wel nog plek op die plaas waar ek self woon, so 15 km. buite Vanderkloof in die rigting van Petrusville. Sou julle wou kan julle my kontak op cjjansen@absamail.co.za

  31. Nellie Sawyers

    Midaag
    ek wil net uitvind oor akkommodasie vir 50 ou matriek lede vir hu Reunie. dit sal 24 Maart in en 27 Maart uit.
    n prys lys sal hoogs waardeur word.
    Dankie
    Nellie

  32. Nellie Sawyers

    jammer dit sal vir 2017 wees

  33. Hallo Nellie,

    Ons kan 40 Gaste huisves ,maar ek is seker ons kan ‘n plan maak as julle 50 is.
    Kontak my gerus per E-Pos dan bespreek ons dit. cjjansen@absamail.co.za

    Dankie Johan

  34. Dries

    Hallo Johan,

    Wat n aangename verrasing, home from home.Dis is waarlik 5 ster akkommodasie
    .
    Baie dankie vir die groot bederf,dit word opreg waardeur. Sal weer aan jou deur kom klop met ons volgende wegbreek naweek.

    Baie Dankie
    Dries en Ansie Du Plooy.

  35. […] In the meantime click here for more about Rhino Manor […]

  36. VIMLA

    Hi Johan Eiers

    First and foremost A VERY SPECIAL THANK YOU for the exceptional welcome and hospitality that we received personally from you. After calling a few BnB’s in the area with a response of “I will get back to you please send me your email details we are still waiting”.
    You accommodated us without any hesitation. You have a fantastic, upmarket and clean place. Our stay at Rhino Manor felt like our Home. It is more than a 5 Star Hotel. In future whenever we drive through your town we will definately make it our duty to stay over. It was great having you spend some time with us, the cool Guitarist, the fire in the background and not forgetting the memories of the past that was shared with us. We are looking forward to our boat trip on our next visit.
    Wim, Vimla & Christo

  37. Johan Jansen

    All our guests are very special to us and we always try to welcome them in some special way; then when they leave Rhino Manor, some sweet memories must accompany them back home. In your case it was no different except we shared some old time memories . It must have been that special bread you prepared for us and of cause the company, that made the evening so special. Thank you very much, hope to see you soon.
    Johan

  38. Neil Brown

    Naand Oom Johan

    Baie baie dankie vir die herberg verskaffing op die 2de November. Ek vat maar kanse altyd om net op te daag en dan te vra of daar plek beskikbaar is. Jy was so gaaf om my die “Honeymoon Suite” te gee omdat dit al was wat oop was, verbasend buite seisoen in middel van week dat jy vol is, dit sê reeds baie!
    Hier is ek vol stof en sweet af van my motorfiets af en jy gee my die juweel van jou kamers vir die aand!
    Kyk ek het regoor SA al gereis en ook in die buiteland vele plekke, jou plek is besonders en dit wat jy vra vir verblyf is belaglik goedkoop teenoor wat julle bied! Luuks is nie die woord nie!
    Goed toegerus en als skoon en op sy plek.
    Baie dankie weereens en soos geseg ek het reeds meeste van my vriende wat belangstel om soontoe te gaan.

  39. Wanda

    Dis’n groot genot om in Vanderkloof te wees, ons het net vriendelike mense ontmoet 😉 Ons kan die Rhino Manor aanbeveel. Eienaar Johan het ‘n passie vir sy plek en is met reg trots op sy selfsorgeenhede. Dis netjies en skoon met ‘n pragtige uitsig, goeie toerusting en onderpak parkering. En Johan kan presies vertel waar Koors van Deon Meyer alles na verwys!
    Vir kos kan ons Oppiedek aanbeveel, net so vriendelik en passievol. Sowel die rump steak as die lamsbredie was heerlik, om nie te vergeet van die vars sjokoladekoek, terwyl ons die mooi uitsig en vriendelike diens geniet. Harald en Wanda.

Leave a Reply