Skippers kursus in Vanderkloof. 12 Desember.

Indien jy graag jou Skippers lisensie wil kry kan jy Abre Coetzee kontak. Hy bied op 12 Desember die kursus aan. Kontak hom gerus vir meer ingliting en om te bespreek by 082 805 5915

Related posts

2 Thoughts to “Skippers kursus in Vanderkloof. 12 Desember.”

  1. Jannie Roodt

    Goeie middag Abre ek wil graag my skippers(kat R) doen by jou. Ek is van Bloem hoe gaan ek te werk. Baie dankie.

    1. Vanderkloofdam.co.za

      Kontak dalk vir Abre eerder op sy selfoon. Ek is nie seker of hy hierdie comment sal sien dadelik nie

Leave a Reply