Stem vir Vanderkloof vir die Kwêla dorp van die jaar

Vanderkloof is aangewys as een van die top 3 finaliste vir die Kyknet Kwêla Noord Kaap dorp van die jaar kompetisie. 

Stemlyne is slegs oop tot 5 Mei en om te stem kan jy jou gunsteling dorp se naam na 33157 SMS. 

Vir meer inligting oordie kompetisie besoek http://kyknet.dstv.com/2015/04/29/dorp-van-die-jaar-semi-finaliste/

Related posts

Leave a Reply