Vanderkloof Holiday Resort

Update – 1 March 2016 – For any questions or bookings at the Vanderkloof Holiday Resort specifically please call 053 664 0050 

Update – 6 September 2014 – Current state of holiday resort:

After many people asking about the state of the Vanderkloof Holiday Resort we took the time to go visit the resort and see for ourself. We were pleasently surprised by how nice and green and clean it was. The ablution blocks was in a fairly decent condition as well. Have a look below and make your booking. Your visit to Vanderkloof will be worth it!!

 

 

Vanderkloof Holiday Resort is ideal if you want to camp next to the Vanderkloof Dam or spend a day or weekend on the water. With good place to launch your boat as well as enough space for all boats to dock you can be sure to have a great time on the water!

The holiday resort offers Camping, chalets and caravan stands.

Should you wish to make a booking please contact Vanderkloof Holiday Resort on 053 664 0198 (Number has been fixed)

 

To Book please call 053 664 0198 (during office hours). If you can not get hold of the Holiday resort office please contact the Vanderkloof Tourism office on 082 607 1194 to make a booking.

Rates for 2013

Chalets & Flats

Unit Size Out of Season In Season
7 Bed Chalets R550.00 R700.00
6 Bed Chalets R450.00 R620.00
4 Bed Flat R350.00 R460.00
1 Bed Flat R250.00 R330.00

Caravan Park

Unit Size Out of Season In Season
First 4 people R120.00 R170.00
Extra person R20.00 R30.00
Extra vehicle R20.00 R30.00
Monthly Tariff R800.00 R1000.00
Minimum of 3 months for Monthly Tarriff

Day Visitors / Boats

Boat undercover parking (Per Day) R100.00
Day Visitors R8.00
Vehicle (Day Visitors) R12.00

Kitchen & Hall Rentals

Venue Price
Kitchen R400.00
Lushof Hall R250.00
Conference Hall R250.00
Small Hall R170.00
Weddings (Per Day) R300.00
Dances (Per Day) R400.00

Related posts

44 thoughts on “Vanderkloof Holiday Resort

  1. Nadya van Heerden

    Hi, ek doen graag navraag oor die beskikbaarheid van staanplekke vir ‘n groet van 16 volwassenes met 7 kinders vanaf 20 – 24 September 2013. Ons wil graag tent opslaan langs die water, visvang en uit gaan met die boot.
    Bevestig asb.
    Dankie

    1. Albert vd Westhuizen

      Die enigste manier ongelukkig om by die Vakansie oord besprekings te maak is deur hulle te bel op die landlyn nommer 053 664 0198 of julle kan die Vanderkloof Inligtings kantoor bel by 082 607 1194 gedurende kantoor ure

      1. Jackey

        Hi Albert wil graag weet wat is die toestand by die Van der Kloof resort is dit netjies of is dit haglik soos die mense se

        1. Albert vd Westhuizen

          Hi Jackey. Mens kla baie maar niemand het nog enige “bewys” kon bir my gee van wat fout is nie. Ek sal deur die week boetjie fotos gaan neem en probeer in die chalets ook in kom

  2. Kobus van der Merwe

    Hallo

    Wat is die reels ens tov gebruik van ski-bote? Dis nou behalwe die normale skippers, COF ens. Waar mag mens nie vaar nie, waar mag jy en waar mag mens nie uitklim nie? Is die eilande out of bounds?

    Dankie

    1. Albert vd Westhuizen

      Hi Kobus. Solank jou boot die nodige papiere het en jyself ‘n skippers kan jy op die dam gaan na jy by die polisie aangemeld het in die dorp.

      Behalwe vir een klein deeltjie van die dam reg teen die damwal is daar nie rerig plekke wat “off limits” is nie. Beste plek om te launch van is Crolia baai by die boot klub.

  3. S van Rensburg

    Ek dink julle moet Vanderkloof Holiday Resort van hierdie webblad verwyder. Dit is ‘n skande hoe dit daar lyk. Ons was ‘n groep wat 3 eenhede gehuur het vir ‘n naweek. Elke eenheid het ‘n probleem gehad. Een het geen water gehad nie, die ander het die toilet dag en nag gelek en die dak was pikswart soos die reën inlek en die laaste eenheid het geen warm water gehad nie. Die plekke was vuil en geen mens wou die stoof of oond gebruik nie so vuil was dit met kakkerlakke wat skarrel sodra jy dit oopmaak. Ons het net een kyk gegee en dadelik na iets anders gaan soek.

  4. DOLF DE NECKER

    Is daar genoeg bome/koelte in die karavaanpark, wil gaan kamp. As jul fotos het van karvaanpark sal ek graag ‘n paar wil sien. Groete Dolf

  5. Lourita

    Hi kan iemand ons dalk se of die eenhede al opgradeer is. Ons het laasjaar plek bespreek en toe het iemand gebel en gese ons moet liewer los want dis baie vuil en geriewe is nie op standaard nie. Ons beplan om in november van der kloof toe te gaan. Baie dankie

  6. Lenie de Rooij

    L.S.

    Wij willen volgend jaar bij jullie een nacht in ” September 2014 ” verblijven met een camper,
    op doorreis naar Kimberley.
    Is dit mogelijk of mogen er geen campers op de camping,en wat zijn de kosten voor een overnachting met 4 personen.
    Bijvoorbaat onze hartelijke dank.

    Groetjes Bas &Lenie,
    Dordrecht,Nederland.

  7. Marna

    Hoe is die toestand nou by die Vanderkloof Vakansie-oord?
    Ek sien ook nêrens julle toerisme se kontakbesonderhede nie?

    1. Albert vd Westhuizen

      Ek sal in die week bietjie ‘n paar fotos van die vakansie oord gaan neem en op die website post met ‘n bietjie kommentaar oor die huidige toestand van die oord

      1. Julius

        Hi Albert. ek sal graag wil weet wat is die huidige toestand by die Vanderkloof Vakansie-oord? Ek merk daar is ook ander selfsorg eenhede by ander oorde beskikbaar. Watter oorde met akkomodasie vir 2 persone sal u aanbeveel?

        1. Albert vd Westhuizen

          Hi Julius.
          Probeer dalk Rhino Manor, hulle het verskeie self catering eenhede met lekker braai geriewe en voetpaadjies waar jy reg op die dam kan braai of net rustig kuier.

  8. Rhonda Ferreira

    Is dit regtig so sleg in die vakansieoord ons wil net een nag met ons karavaan daar oornag oppad Kaap toe. Die dam hou vir my soveel herinneringe in van my kinderdae my pa was die man wat die drie tonnels deur die berg geskiet het om die grondformasie te toets om te sien of die berge die massa water sou hou ek wil so graag die dam nou weer sien

  9. Albert vd Westhuizen

    Lees gerus my “review” by hierdie blad oor die huidige stand van die karavaan park:
    http://www.vanderkloofdam.co.za/vanderkloof-holiday-resort-what-is-happening/

  10. Berna Vermaak

    Het julle dalk 2 karavaan staanplekke beskikbaar vir 18/4/2014 – 21/4/2014

    1. Vanderkloofdam.co.za

      Jong die mense gaan jou nie antwoord hier nie. Bel hulle asb op die nommer hier bo vir inligting.

  11. Willi Spaleck

    Ek wil graag weet of daar enige plekke langs die dam of oranje rivier is waar ek kan gaan oewer hengel. Baie Dankie.

    1. Vanderkloofdam.co.za

      Mens kan in die vakansie oord by die water kom en dan by die ou jetty voor jy by die dorp in kom. Dis ongelukkig al plekke op die oomblik waar jy kan hengel sonder ‘n boot.

      1. Willi Spaleck

        Baie Dankie weereens vir die antwoord. Lyk my die dam is meer vir bote as vir oewer hengel. Groete.

  12. MarthaLeff

    Ek wil graag by die Rolfontein Natuurreservaat in Desember gaan kamp. Waar kan ek bespreek?

    1. Vanderkloofdam.co.za

      Rolfontein is nog nie oop nie. Ons sal op die website vir julle op hoogte hou wanneer hulle weer oop make.

  13. Dries

    Wil graag weet wat die huidige toestand van die karavaanpark is, en of daar staan plekke is wat grens aan die waterfront? Soek nuwe plek om te gaan kamp, besoek gereeld Gariepdam.

    1. Vanderkloofdam.co.za

      Hi Dries.

      Die karavaanpark grens direk aan die dam en jy kan ‘n paar meter van die water af jou karavaan/tent opslaan! Kom probeer gerus Vanderkloofdam.

  14. Dries

    Dankie vir die terugvoer, sal ook graag wil weet wat die huidige tooestand van die karavaanpark, is ablusie geriewe ens. Spoedige terugvoer sal waardeer word aangesien ek vanaf 24 tot die 28 september daar wil kamp. ENIGE IEMAND WAT KOMMETAAR WIL LEWER.? Baie dankie

  15. Dries

    OOPS, het agterna die fotos gesien…………baie dankie.

  16. Elsabe

    Hi, wil graag ‘n chalet bespreek vir 4 volwassenes en 1 kind vanaf 2-9 Januarie 2015. Stuur asb. nodige info. Dankie

    1. Vanderkloofdam.co.za

      Om besprekings te doen moet jy die oord direk kontak. hulle nommer is op hierdie blad. Lekker dag verder

  17. J Cronje

    Die teriewe het sommer op gegaan met R103 van laas jaar af van R125 tot R228. Die krag punte werk nie. Slegs die badkamer ligte werk geen ander ligte nie die badkamers her baie aandag nodig. Gaan leer by mosselbaai caravaan park R160 per nag met krag buite ligte werk en kragpunte badkamers in n uitstekende toesrtand see 100m weg.

  18. Eleanor

    Waar kan ek besprekings doen asb, ek bel en al bogenoemde nommers lui net, swak!!!!

    1. Vanderkloofdam.co.za

      Ja die vakansie oord se bestuur is so swak soos wat mens dit kan kry, dink soms hulle is trots op hoe sleg hulle is…. probeer die munisipaliteit kantoor bel by 053 664 0050.
      Ek raai jou egter STERK aan om as jy wil kamp eerder Die Sandgat te oorweeg.

  19. Peggy

    Ons was die 24ste Desember 2015 daar. Daar was geen siel te sien nie. Niemand om jou te help nie, geen hekwag of niks. Die plek is in ‘n toestand. Die waterwurm werk nie, die swembad staan leeg, die skoppelmaaie en klimrame van die kinders is afgedop en geroes en al die chalets staan daar leeg en vuil. Alles is in ‘n toestand van verweer en verwaarlosing. Al wie nog sy werk doen daar, is die tuinier want die staanplekke van karavane en tente is gesny. Dit kan so ‘n pragtige plek wees, die potensiaal is daar maar met die huidige bestuur daar, is dit nog net een van ons pragtige Suid Afrikaanse natuurplekke wat ten gronde gaan onder totale verweer!!! Bring asb nuwe bestuur in, iemand wat omgee en wat die werk kan doen voordat die Vanderkloofdam deel word van die statistieke van nog plekke wat deur mense se agwaan en totalle nonchalant afgeskryf word. Red asb die natuurskoon van ons.

    1. Attie

      Peggy dan vir jou brief ek het ook beplan om daar te gaan kamp en vir my ouers bly plek te reel ek sal my planne moet verander ek het gehoor iemand praat van Sandgat glo ook daar naby weet jy dalk iets van die plek af Dankie Attie

      1. Vanderkloofdam.co.za

        Sandgat is sekerlik een van die beste kampplekke in Suid Afrika!

      2. Peggy

        Hallo Attie
        Ek ken ongelukkig nie die Sandgat nie, maar laat my asb weet hoe dit daar lyk. Ons wil graag gaan kamp vlg Desember maar soek nog ‘n mooi plekkie en bekostigbaar natuurlik. Laat my weet asb.

        1. Attie

          Hi Peggy ons het besluit om Gariep toe te gaan daar weet ons sal alles in n goeie toestand wees, hoop julle kry n lekker kamp plek

          Groete
          Attie

          1. Vanderkloofdam.co.za

            Die Sandgat sal jy glad nie spyt wees oor nie. Dis rerig puik!!

  20. ANITA NIEMANN

    Is daar enige akkomodasie beskikbaar by die Munisipale oord se huisies by Vanderkloof gedurende Maart skoolvakansie 2016. Pryse word ook verlang vir 7,6,4 en 2 bed huisies / flat. Geen antwoord word op Tel. 053 – 664 0198 gekry nie.
    Dankie

    1. Vanderkloofdam.co.za

      Anita, probeer asb hierdie nommer. 053 664 0050. Dis al wie jou sal kan help met beskikbaarheid of pryse.

  21. John Sandford

    Can any recent visitor to the Chalets and Resort help us?
    In die ou-dae, met Betsie en Marie in die Kantoor, die Chalets was altyd in puik toestand, en alles, binne en buite, baie goed opgepas.
    Hoe lyk alles nou?
    Ons is lewenslank ‘n Boot familie, en wil weet , hoe lyk die Dam se watervlakte?
    Veilig vir die boot , of baie klippe net bo of onder die water, gevaarlik vir bootry?
    Baie dankie as iemand kan help?
    John Sandford.

    1. Vanderkloofdam.co.za

      Hi John. Ek sou eerder by Een van die privaat lodges in Vanderkloof inboek as ek jy is.

      Die dam is op sy laagste vlak in baie jare maar defnitief is bootry nog groot. Die dam is vol klippe maar solank jy versigtig ry en “common sense” en jou fishfinder gebruik om die dieptes dop te hou behoort jy nie probleme te he nie. Daar is nog baie groot dele wat meer as 50m diep water het waar jy en jou gesin kan baljaar.

  22. Roelie Opperman

    Hi se my hoe lyk die dam se waterfall nou ek will vraag die paasnaweek daar n draai maak en waar is die beste plek of chalet wat naby die water is on vir te vang ons is so 6 volwasenes en 3 kinders
    Dankie Roelie

    1. Vanderkloofdam.co.za

      Hi Roelie

      Jy sal moet reel vir iemand wat al paar keer watervalle toe was om saam te gaan in ‘n tweede boot. Die dam is baie laag en jy is heel op jou eie sonder enige bystand of kommunikasie vir meeste van die trip. Dit het nou lanklaas gereen so ek aanvaar watervalle sal nie nou loop nie maar dit behoort nogtans lekker groen te wees die hele trip.

      Ek sou aanbeveel julle kyk na die akkommodasie blad op die website vir blyplek opsies. Almal bied iets uniek maar is nogtans almal goeie keuses.

Leave a Reply