Vanderkloof Markdag – 27 Julie 2013

Die groot oomblik het aangebreek:

Stalletjies is gratis tensy u ‘n krag punt benodig (R120)

Bespreek u stalletjie vroegtydig by Rika 082 909 0247

Die dag se vermaak sluit onder andere in:

Mini Bier Tuin, “Live music”, Spitbraai, worsbroodjies met verskillende soorte wors, Pizzas vars uit die oond, Vars groente en vrugte, tuisgemaakte produkte, handgemaakte artikels. “Garage/boot sale”

Kom geniet ‘n suksesvolle gesinsdag!

Neem kennis: U insae is baie welkom om hierdie markdag meer suksesvol te maak met die oog op om dit ‘n maandelikse instelling te maak in Vanderkloof!

27 Julie is ook die amptelike opening van die Vanderkloof Inligtingskantoor en Deli Slaghuis!

 

 

Related posts

Leave a Reply