Voltooi groot asseblief hierdie visvang ‘survey’

Ons herinner almal dat die SACRAA Ondersoek gaan oor net ‘n paar weke sluit – As jy dit nog nie voltooi het nie, gebruik asseblief die link hieronder en doen dit. Dit is noodsaaklik dat soveel moontlik hengelaars dit voltooi sodat die regering attent gemaak kan word van die ekonomiese impak van rekreasie hengel.

Om die survey te voltooi click hier

 

Related posts

One Thought to “Voltooi groot asseblief hierdie visvang ‘survey’”

  1. Die ‘survey’ is NOU ONS KANS om die regering te wys dat hengel ‘n massiewe rol speel in die ekonomie van die land (nes dit in baie ander lande ook doen) en baie meer finansiele en sosiale voordele vir ALLE bevolkingsgroepe inhou in teenstelling met kommersiele vissery wat net die natuurlike hulpbron beroof tot dit uitgeput is.

Leave a Reply