Waterfees – 30 November 2013

Hierdie naweek hou Vanderkloof Dam weer Waterfees! Is jou akkommodasie al bespreek en jou swemklere gepak? Moet dit nie misloop nie.

Nooi al jou vriende en familie en maak ‘n baie lekker naweek van dit. Volgens die weervoorspelling gaan dit ‘n lieflike sonskyn dag wees met geen kans vir reen nie so pak jou sonbrand goed en sambreel en kom kuier bietjie rustig langs die dam, al het jy nie jou eie boot nie sal jy dit baie geniet!

Ons sal die weervoorspelling van tyd tot tyd opdateer hier onder so hou gerus hierdie blad dop:
weervoorspelling waterfees 2013

 

Related posts

Leave a Reply